top of page

Die Storie agter die Storie

Waarheen met die Nuwe Wyn

Ons opdrag is om toerustingsmateriaal te verskaf om God se mense toe te rus vir bediening. Daarom is deel van my lewensroeping om spesifiek geskikte toerustingsmateriaal beskikbaar te stel vir Afrikaanssprekende mense wat kom uit tradisioneel Gereformeerde en Nederduits Gereformeerde teologiese agtergronde wat hulle kan help om die Skrifgronde te ontdek van die nuwe dinge wat God openbaar aan die Ekkelsia wêreldwyd.

Jy kan gerus ook verder op http://www.nuwewyn.co.za/html/nuutste_wyn.html gaan loer vir meer inligting. Maar hier is van die nuutste materiaal beskikbaar.

Toerustingsmateriaal​

Hierdie boek van dr Christo Nel, wat self vir 14 jaar dominee in die NG Kerk was, vertel van hoe die Here hom bedien het met die "nuwe wyn-waarhede" rondom die gawes en werk van die Heilige Gees, die doop van gelowiges, die nuwe prentjie van die kerk, ens.

Die boek is by hom te koop vir R137.00 (posgeld ingesluit vir SA) Kontak hom by 082 7702397.

Hierdie boek van dr Christo Nel, wat self vir 14 jaar dominee in die NG Kerk was, vertel die storie van die Nuwe Testament en die Nuwe Testamentiese gemeentes. Hier sien jy hoe elke boek van die Nuwe Testament in die groter prentjie inpas.

Die boek is by hom te koop vir R180.00 (posgeld ingesluit vir SA) Kontak hom by 082 7702397.

In hierdie DVD-reeks van 8 sessies leer dr Christo Nel, wat self vir 14 jaar dominee in die NG Kerk was, gelowiges hoe die Bybelse gawes van die Gees prakties in die gemeente werk en hoe God se Gees ons elkeen wil gebruik om te bedien.

Die DVD-reeks is by hom te koop vir R275.00 (posgeld ingesluit vir SA) Kontak hom by 082 7702397.

 

In hierdie DVD-reeks van 9 sessies leer dr Christo Nel, wat self vir 14 jaar dominee in die NG Kerk was, gelowiges hoe om God se stem tussen die stemme elke dag in ons lewe te onderskei.

Die DVD-reeks is by hom te koop vir R240.00 (posgeld ingesluit vir SA) Kontak hom by 082 7702397.

Jesus, die Doper met die Gees

Hoe hoor ek die Here se stem

bottom of page